WHY BRANGUS

• Professionele VEEKUNDIGE ADVIESDIENS tydens jaarlikse kuddebesoek deur geakrediteerde rasadviseur.

OOP KUDDEBOEK – begin deur u eie Brangus tipe vroulike dier (Brahman X Angus) vir opname as Appendix A (F1) of B (F2) aan te bied;

GROOT GENEPOEL beskikbaar – werêldwyd is die Angus die grootste vleisbees ras en die Brahman die mees talryke ras in die tropiese gebiede.

KOMBINASIE VAN TWEE UITSTEKENDE RASSE: vrugbaarheid (aanpasbaarheid), vleiskwaliteit, klein kalfies (32kg), bogemiddelde 200 dae (speengewig) (220kg), koeie mediumraam (481kg) – Brangus- “die natuurlike kurwe knakker”. 92% van alle Brangus telers neem deel aan prestasietoetsing.

“SOUTH AFRICAN TENDERIZER” Wetenskaplike resultate toon dat 98% van alle Brangus karkasse sag of baie sag is;

• Teel POENSKOP;

• Unieke Brangus opgraderingstelsel;

• Kies kombinasie wat vir jou die beste werk in jou omgewing (vanaf 3/16 Angus tot 3/16 Brahman);

• Meerbulparing kan vir teling van A en B gebruik word;

VERPLIGTE KEURING deur ras keurders op die plaas VOOR REGISTRASIE. Seleksie gebaseer op voorkoms en prestasie;

• Vrywilige deelname aan die wêreld se mees gevorderde vleisbees- prestasietoetsstelsel (BREEDPLAN International, +30 miljoen vleisbeeste, 70 beestelers genootskappe);

• Stambome, prestasierekords en vele meer van alle Brangusse gratis beskikbaar aan almal bywww.brangus.org.za;

• Vastefooie vir kuddes met meer as 500 koeie (koste per dier neem af soos kudde bo 500 koeie vergroot).

• Seleksie: net 4 van elke 10 bulle word geregistreer;

• 92% van alle telers neem deel aan PRESTASIETOETSING (96% van alle diere prestasie getoets)