Brangus Articles

Waarom Brangus?

Waarom Brangus?

Daar is soveel beesrasse om van te kies en wat in Suid-Afrika gedy. So waarom moet ’n beesprodusent dan die Brangus as ras oorweeg? Brangus SA gee ’n aantal riglyne.

Uit die VSA na Suid-Afrika

Uit die VSA na Suid-Afrika

Die Brangus-ras het sy ontstaan in die Verenigde State (VSA) gehad. Navorsers en veekundiges het proewe gedoen en in die veertigerjare besluit op ’n samestelling van 3/8 Brahman en 5/8 Angus. Vanjaar vier die Brangus internasionaal sy 75-jarige bestaan.

KOMMERSIËLE TELER

KOMMERSIËLE TELER

Beesboerdery is in my bloed. My primêre boerdery is in die Hoopstad-omgewing in die Wes-Vrystaat. Ek het grootgeword met ‘n gemengde boerdery waar die oorheersende faktor akkerbou was, verskeie gewasse was in die akkerboustelsel aangeplant.

BRANGUS NATIONALS

BRANGUS NATIONALS

When I received the invitation to judge the SA National Brangus Show for the 3rd
time, I was delighted but also humbled.
Consignors to this annual event include cattlemen and cattlewomen who were breeding Brangus before I was born.

BRANGUS BOERINNE

BRANGUS BOERINNE

Sy ry ‘n Ford-bakkie en hou van wyn. Elsie, wat ‘n doktersgraad in. Organisasieontwikkeling het, se liefde vir Brangus het by haar pa, oom Jannie Campher, begin. Oom Jannie was deel van die stigting van die Brangus-ras in Suid-Afrika.

BEESVIRUSDIARREE

BEESVIRUSDIARREE

Beesvirusdiarree (BVD) is ‘n siekte veroorsaak deur die BVD virus en het die potensiaal om groot ekonomiese verliese in ‘n kudde te veroorsaak. BVD is ‘n RNA virus wat wêreldwyd teenwoordig is en beeste van alle ouderdomsgroepe affekteer.

ROOIVLEIS PRODUSENTE ORGANISASIE

ROOIVLEIS PRODUSENTE ORGANISASIE

Dit is ‘n voldonge feit dat dit tans nie baie goed gaan met die ekonomie nie. Die groeikoers is laag, inflasie is hoog, en rentekoerse is hoog, terwyl die verbruiker se koopkrag baie laag is. Dit plaas rooivleisprodusente in ‘n posisie waar dit moeilik sal wees om ‘n beter

AS ‘N BOER VIR JOU SÊ HY’S MOEG…

AS ‘N BOER VIR JOU SÊ HY’S MOEG…

Almal se lewens is besig en almal deel in die groot “rat-race” waar elkeen soms sukkel om by te bly. Almal het bekommernisse en almal se werk verg baie uit ‘n mens so ek deel dié met die grootste respek vir elke beroep en rigting.

LEWENDEHAWE VERANDER MET TYE

LEWENDEHAWE VERANDER MET TYE

Enige smous kan diere skuif, maar die bedryf stel vandag meer verwagtinge aan agente en daarom bied elke OVK bemarkingsadviseur die nodige ondersteuning aan die teler of produsent. “Die beplanning vir die volgende veiling begin ’n dag na die laaste veiling en

2023 WORLD BRANGUS CONGRESS

2023 WORLD BRANGUS CONGRESS

The long-awaited Argentina World Brangus Congress (WBC) event was held April 19 – 27 in Corrientes, Argentina. The event consisted of both ranch tours for
the first six days which covered over 3,000 km and an exhibition of Argentine Brangus genetics for three days.

BUYING THE BEST BULL

BUYING THE BEST BULL

The importance of a bull’s contribution to the genetics of the herd cannot be overstated since the bull is the most important factor that will influence the success of your beef enterprise. Selecting the right bull for your herd is a critical decision that can

BULL FERTILITY!

BULL FERTILITY!

Age is one of the most important factors among them; bull fertility typically increases with age, peaking between the ages of 3 and 4 years of age. While older bulls may see a loss in their ability to procreate, younger bulls may show diminished fertility

JONG TELER VAN DIE JAAR!

JONG TELER VAN DIE JAAR!

Leonard “Kwagga” Roberts is die 2023 Brangus Jong Teler van die Jaar. Hy het sy Kwaggas Brangusstoet in 2018 geregistreer, maar hy boer reeds met kommersiële beeste sedert 1996. ‘Kwagga’ is die bynaam wat hy op skool reeds gekry het

GOED BEPLANDE DEK- EN KALFSEISOEN

GOED BEPLANDE DEK- EN KALFSEISOEN

‘n Dekseisoen is noodsaaklik ten einde teelkoeie se kondisie goed te bestuur. Dit is van kritieke belang dat ‘n deksoesoen se tydsduur (lengte) van só aard is dat kalfpersentasie en speenmassa van koeie ge-optimaliseer word. ‘n Kort dekseisoen laat